
FOTO: Suandrie Corbett (o.16A) Hoërskool Merensky het op Saterdag, 14 April, aan die eerste rugby ligawedstryde vir die seisoen teen Hoërskool Ellisras deelgeneem. Dogtershokkie en netbal het vriendskaplik deelgeneem. Die Plasies se dogtershokkiespanne het skitterend presteer. Die o.14-span het die Read More …