PHOTO: Salomé Lombard on Belmonty. The fifth Western Mounted Games (WMG) qualifier took place at Winnfield Stables in Polokwane on June 2. Salomé Lombard competed with 2 horses in the high school division. On level 2 she obtained 3 first Read More …

FOTO: Dominique Bond Oor die naweek van 26 en 27 Mei, was 3 Merensky-ruiters weer in die saal. Lia-Mari van der Westhuizen (graad 8) en Danielle Breed (graad 9) het aan die Sondela PWC-uithourit naby Bela-Bela deelgeneem. Vir Lia-Mari en Read More …
FOTO: Dawie van Jaarsveld Die vierde kwalifiserende Western Mounted Games kompetisie het plaasgevind op 14 April te Berbon Stables in Warmbad. Genevieve van der Merwe van Hoërskool Merensky het deelgeneem op vlak 1 en behaal algeheel tweedeplek met vyf silwer Read More …
FOTO: Merensky-ruiters Merensky-perderuiters het op Saterdag, 17 Maart, weer deelgeneem aan ‘n WMG (Western Mounted Games) kwalifiseerder buite Tzaneen. Die ruiters het baie goed gevaar: Hannes van der Merwe op Mekadesh Zahra Skole-afdeling vlak 2: 2de, Big T 3de, Speed ball 3de, Speed Read More …
Tydens die tweede Limpopo Western Mounted Games (WMG) kwalifiseerder op Saterdag, 17 Februarie, is Hoërskool Merensky as skool die beste verteenwoordig met 10 ruiters, wat teen 60 ander gekompeteer het. Plasie-ruiter uitslae: Vlak 0 – Annalene Roodt, skole-afdeling een 4de-plek, Read More …