
FOTO: Wolkie-rugbymanne geniet Bulletjie, Stefan Corbett en Ryno van Burick (1ste-spankaptein) se kuiertjie. Wolkberg Akademie se rugbybulle het Hoërskool Merensky se bulletjie en twee eerstespanspelers genooi om op Vrydag, 16 Maart, met hulle skouer te skuur en bietjie te gesels Read More …