Tennis speel liga

Tennis dogters ligaspan

Merensky se 1ste- en 4de-seuns en dogterspanne het op 6 April in Polokwane deelgeneem.

Die seuns 1ste-span het 4de geeindig, terwyl die dogters 1ste-span ‘n 3de plek verower het. Die seuns D-span het ook 3de geeindig.

Die 2de- en 3de-spanne speel hulle wedstryde op 20 April.