Sportsentrum

Merensky Sportsentrum

BESTUURDER

Nickey Steyn
Me. Nicolette Steyn

INSTRUKTEUR

Me. Ilse Kok

OEFENTYE

MAANDAG - DONDERDAG
Oggende: 05:00 - 08:00
Middae: 14:00 - 19:00

VRYDAE
Oggende: 05:00 - 08:00
Middae: 12:30 - 14:30

SATERDAE, SONDAE & PUBLIEKE VAKANSIEDAE
Gesluit

[ Vakansietye sal voor elke vakansie deurgegee word op sosiale media en Telegram Sportsentrum-groep. ]

BELANGRIKE AFLAAIBARE DOKUMENTE

Sportsentrumreëls

Aansoek- en Vrywaringsvorm
LEERDERS

Aansoek- en Vrywaringsvorm
PUBLIEK

Fooi Glyskaal

Kleredragkode

AKTIWITEITE

FOTOGALERY


VIRTUELE TOER

Gebruik jou rekenaar se muis en skuif op die foto's rond om hierdie 360° toer ten volle te beleef!

OEFEN BY DIE HUIS!
'n 30-dae oefenprogram (saamgestel deur Nicolette Steyn)

KLIK OP 'N TITEL OM DIE .pdf DOKUMENT TE BESIGTIG EN/OF AF TE LAAI.