
Op julle merke, gereed, gaan! Na ‘n lang atletiekdroogte was die hele Plasieland op Dinsdag, 18 Januarie 2022 behoorlik gereed om weg te spring toe die afsitter se skoot om 8:00 geknal het. Die jaarlikse interhuisbyeenkoms op Plasiepark was ‘n Read More …